previous arrow
next arrow
Slider

Opedag Video

Aangesien die huidige inperkings byeenkomste van mense verhoed wil ons u graag uitnooi om na ons Opedag Video te kyk.

Dankie vir u belangstelling ‘n Sentrale Volkskool!

Gedagte vir die week

“Die toekoms behoort aan diegene wat in die prag van hul drome glo”

Eleanor Rooseveldt