Ons is trots om te sê dat vier leerders aan die landloopliga in Riebeeckstad deelgeneem het. Hulle het op verskeie Vrydae middae gehardloop dat die stof so staan. Die afstande wat hulle gehardloop het is tussen 2 km en 4 km. Ons sien uit na volgende jaar se landloopliga